NewsSchools

Hans Moore Musiekskool leerders haal eindrondte van Allegretto Eisteddfod

Die gala-aand vind op Oktober 19 plaas en die skool wens hulle alle sterkte toe.

Monnette van de Venter en Martin du Plessis het albei die eindrondte van die Allegretto Eisteddfod gehaal, met skitterende A+++, vir hul kitaaritems.

ALSO READ:

400 trees planted in Barcelona and Etwatwa to celebrate Arbor Month

Hulle is leerders van die Hans Moore Musiekskool van dr Marita Badenhorst.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button