Happenings

If you have an event planned, you can submit it for inclusion in the Happenings column.

• 3 Mei
Die NG Gemeente Brakpan-Oos bied ‘n Bestel, Haal en Betaal Mark aan. ’n Verskeidenheid heerlike eetgoed sal te koop wees. Bestellings kan geplaas word deur Elize Muller te kontak by 082 770 8185. Kos kan op die dag om 10:00 of 17:00 afgehaal word by die kerk op die hoek van Lappingweg en Boundarystraat. ‘n Lys van die eetgoed wat te koop is, is op die kerk se Facebook-blad of kontak Elize Muller vir ‘n lys en pryse.

• May 4
A carnival will be held from 09:00 at Muriel Brand School. This family friendly event will feature stalls, games, entertainment, food, vintage cars and fun galore. For more information contact Corrie de Wet on 082 463 5712.

• 11 May
‘n Moedersdagmark word vanaf 08:00 by die Brakpan Garden & Pet Centre te Collierieslaan 148 aangebied. Stalletjies is beskikbaar. Daar is ook ‘n kinder speel area en vermaak vir die kinders. Vir meer inligting skakel 082 818 1648.

• 26 Mei
The Just Wheels Motorklub se jaarlikse Lorrie-dag vind by die klubhuis te Kitzingerlaan 169, Dalview plaas vanaf 9:00. Daar sal ook vermaak wees, vloomark stalletjies, eetgoed, en vele ander aktiwitiete. Die toegang is gratis. Vir meer inligting skakel 082 263 7567.

General
• Die Golden Oldies Klub vergader elke Donderdag in die saal van die Adullam Biker Ecclesia wat te Gardinerstraat 134 geleë is. Die klub is vir pensionarisse, en bied verskillende aktiwiteit aan. Lede se bloeddruk word ook weekliks gemeet. Vir meer inligting skakel vir Ursula Ewards by 082 491 6217.

• Die NG Kerk Brakpan-Oos, op die hoek van Bourdaryweg en Lappingstraat hou elke Vrydagaand vanaf 18:30 ‘n buitelug “Praise and Worship”. Belangstellendes kan komberse of tuinstoele saam neem om op te sit. Kontak vir Anton Pretorius by 084 499 5462 vir meer inligting.

• Brakpan parkrun is open every Saturday at 07:50 at the Brakpan Sports Centre (across from the library). Runners, walkers and volunteers are welcome. It is free, just bring your running tag/barcode. You run, walk or jog at your own pace.

• Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou Unie vergader elke tweede Dinsdag van die maand om 10:00 by die Just Wheels Motorklub se klubhuis, Kitzingerlaan 169. Belangstellendes kan Elsabe Grobler by 082 891 4514 kontak.

• A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Good-quality clothing at discount prices. Call Hester Bosch at 083 307 0649.

If you have an event planned, you can submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fundraisers and more.

The events included in this section are done at the editor’s discretion. The deadline for submission of entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za

Exit mobile version