Entertainment

8 maniere hoe jy weet jou ouers was streng

Hier is 8 maniere hoe jy weet dat jy streng ouers het.

1. Maak nie saak hoe hard jy probeer nie, jy kan nooit enige geheime van hulle af weg hou nie. 

lying to parents

2. Elke keer as jy jou ouers se reëls aan jou vriende probeer verduidelik, kyk hulle jou aan asof jy ‘n derde oog gegroei het. 

rules

3. Jy was nooit te siek om nie skool toe te gaan nie.

too sick

4 As jy ooit gevra het om iewers heen te gaan, was daar altyd eers 20 vrae oor wie daar gaan wees, of daar ouer toesig gaan wees en presies hoel aat jy gaan terug wees.

party

5. Jy was nooit toegelaat om nadat dit donker is die huis te verlaat nie. 

after dark

6. Jy raak baie op jou senuwees, wanneer jy 22:00 by die huis moet wees, en teen 21:45 sê die mense saam wie jy gery het, “Ons gaan nou ry”

sweat

 

7. Die maak asof die dinge wat jy op televisie sien baie skokkend is. Net dat jou ouers kan aanhou glo dat jy onskuldig is.  

shock8. Jou vriende vertel jou vir jou al die dinge wat hulle toegelaat is, en jy is heeltemal uit die veld geslaan.  

unbelievable

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button