Local newsSport

Fochville se skopboksers aan die gang

Verskeie klublede het presteer.

Vegters van die XKT Fochville skopboksklub het onlangs aan die Great North 1 kompetisie deelgeneem en baie goed presteer. Die 17 klublede wat deelgeneem het, het 31 medaljes huis toe gebring. Hulle kon in verskeie afdelings deelneem. Voor is Lucian Laubscher, Amelia von Abo, Jayden von Abo, Liam van Wyk, Aiden Hall en Heinrich Visagie. Agter is Cheree Strydom, Clarissa Smith, Carina Bence, Vercelle Joubert, Jan-Albert Erasmus en Shihan Jaco Pretorius (afrigter). Ayanda Mabuza, JJ Jansen van Vuuren, Linda Jansen van Vuuren, Louwrens Kahts, en Jurgens Bence is afwesig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button