NewsNews

Miljoene gesteel: rowers in polisievoertuie slaan toe op OR Tambo

Nasionale nuus: Minstens R24 miljoen is Dinsdagaand omstreeks 19:45 vanaf ‘n vliegtuig op die aanloopbaan by die OR Tambo-lughawe geroof.

Minstens R24 miljoen is Dinsdagaand omstreeks 19:45 vanaf ‘n vliegtuig op die aanloopbaan by die OR Tambo-lughawe geroof.

Volgens die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) is geen skote tydens die rooftog afgevuur nie en is niemand beseer nie.

Net toe die SAA-vlug 294 uit die buiteland land het gemerkte polisievoertuie dit op die aanloopbaan onderskep.

Die bestuurders van die voertuie het glo aan sekuriteit gesê hulle kom doen ‘n roetiene inspeksie en hulle is deurgelaat.

Die SAPD en die Vakle werk tans saam om die rowers vas te trek.

Bron: Huisgenoot.com

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button