NewsNews

Twee gewapende rooftogte binne twee ure

Twee huise in Bailliepark, Potchefstroom is vandag (16 Mei ) beroof.

Twee huise in Bailliepark, Potchestroom is vandag (16 Mei ) beroof.

Die toneel in Van Eckstraat waar die eerste gewapende rooftog plaas gevind het.

Die eerste een het in Van Eckstraat omstreeks 12:00 gebeur waarna daar ‘n huis in Landbergstraat omstreeks 14:00 beroof is. In albei gevalle het gewapende mans die bediendes oorval.

Volgens Christiaan Haefele, bedryfsbestuurder van Mooirivier Beskerming, het drie mans wat glo met messe gewapen is die bediende in Van Eckstraat oorval. Sy is vas gemaak waarna die verdagtes die TV gesteel het en gevlug het.

Later in Landbergstraat het drie verdagtes, wie met semi-outomatiese wapens en ‘n pistool gewapen was ook ‘n bediende oorval. Sy kon gelukkig wegkom sonder kom waarna sy hulp van die bure ontvang het. Die TV en juwele is tydens die roof gesteel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button