NewsNews

Jongste inligting oor VDBP-gyselaarsdrama

VANDERBIJLPARK. – ‘n Gyselaarsdrama het vroeër vandag by die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se kantore in Vanderbijlpark afgespeel.

Volgens inligting is twee mense deur ‘n gewapende man aangehou by die munisipaliteit se kantore op die tweede vloer in die Vaalgate-winkelsentrum.

Die gebou is ontruim, maar is nou weer oop na die man gearresteer is.

Alles is weer terug na normaal.

Related Articles

Back to top button