NewsNews

“Covid-19 is nie speletjies nie”- Pasiënt vertel

Jannie Breed het verlede week positief getoets vir Covid-19.

Sy dokter het hom huis toe gestuur en gesê hy moet dit soos ‘n gewone griep hanteer. Jannie het egter vining agtergekom dat Covid-19 glad nie soos ‘n gewone verkoue of griep is nie.

LEES OOK VF Plus bekommerd oor toename in plaasaanvalle 

Op ‘n stadium het hy gedink hy gaan dood. Hy is tans in isolasie in ‘n hospitaal. Kliek op die skakel en luister hoe hy self van sy ervaring vertel.

Hierdie berig het oorspronklik op die webwerf van die Herald se susterskoerant, Vaalweekblad, verskryn.

“Covid-19 is nie speletjies nie”- Pasiënt vertel

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button