Volgens die weervoorspelling het die eerste sneeu reeds gister begin val en kan dit moontlik tot 29 April voortduur.
Daar word ook verwag dat daar ligter sneeu-neerslae oor die suidelike Drakensberg in die Oos-Kaap kan wees. Bly warm en veilig!
Hier is ‘n skakel na die oorspronklike berig op die webwerf van die Herald se susterskoerant, Vaalweekblad:
https://vaalweekblad.com/61007/sneeu-in-lesotho-laat-temperatuur-val/

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



