NewsNews

‘Flasher’ by winkelsentrum – ‘Daar is siek mense daar buite!’

Marichia waarsku vroue en meisies om maar versigtig te wees vir dié knaap

Marichia van Vanderbijlpark skryf:

Hier is ‘n waarskuwing aan al die dames! Ek en my tweejarige dogtertjie en ‘n vriendin was Sondagoggend by ‘n groot winkelsentrum in Vanderbijlpark. Daar het ‘n jongerige wit man rondgehang en ons dopgehou. Ek het my dogtertjie haastig in haar karstoeltjie vasgemaak en ons deure gesluit toe ek sien hy loop reguit na my kar toe. Hy het langs my voertuig se passasiervenster gaan staan waar my vriendin gesit het, en homself heeltemal ontbloot! ‍Hy het toe tussen die karre verdwyn.

Wees maar versigtig, daar is siek mense daar buite.

Hierdie brief het oorspronklike op die webwerf van die Herald se susterskoerant Vaalweekblad verskyn. Besoek hul webwerf hier vir nog nuus en berigte:

‘Flasher’ by winkelsentrum – ‘Daar is siek mense daar buite!’ – Vaalweekblad

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button