NewsNews

Vermiste man veilig terug by familie

Na 'n soektog van twee dae is hy in Randburg opgespoor.

Donavon Moos (21) van Promosa (Aksiepark) by Potchefstroom is veilig terug by sy familie nadat hy Saterdag, 19 Maart in Randburg gevind is. Moos het klaarblyklik Johannesburg toe geloop en was sedert Donderdag, 17 Maart vermis.

Na ‘n soektog van twee dae is hy in Randburg opgespoor en na die naaste polisiestasie geneem. Hy is toe vroeg vanoggend (Sondag, 20 Maart) terug by sy familie in Promosa.

Die familie bedank almal wat met die soektog gehelp het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button