NewsNews

Verdagtes in jong vrou se moordsaak kry borg

Al die verdagtes wat verlede week gearresteer is na die moord op ‘n jong vrou van Fochville het vandag in die hof verskyn.

Natasha Frederika Wheeler Barnard is op 4 Maart oorlede na sy by die The Boulevard aangerand is. Vyf verdagtes is net meer as ‘n maand later, op 5 April, gearresteer. Volgens die Fochville polisie se kommunikasiebeampte, Sers Tunase Elsie Majola, met Maryna Doyle (37), Sidney Scheepers (41), Cecilia Storbeck (23), Twane Wienand (31) en Rudolf Pretorius (23) vandag in die Fochville Landdroshof in verband met die voorval verskyn. Doyle, Scheepers, Storbeck en Wienand is elk op borg van R5 000 vygelaat terwyl borg van R10 000 aan Pretorius toegestaan is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button