
Die polisie in Carletonville sê die diewe het die aand van 23 Junie op gedeelte 1 van die plaas Driefontein toegeslaan.
Hulle het 14 swart Brahmanbeeste gesteel en met die diere gevlug.
Die eienaar, mnr. Tom Visser, het die diefstal omstreeks 20:00 ontdek.
Die waarde van die diere wat gesteel is, is R210 000.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



