NewsNews

Rower skiet op egpaar

‘n Egpaar is die afgelope naweek in Carletonville aangeval.

Volgens die polisie het hulle Saterdagoggend in Keiskammastraat gestap toe ‘n onbekende man hul nader.

Hy het ‘n waper uitgeruk en eers vir hulle selfone gevra, maar het toe op hulle begin skiet.

Die man is in die been gewond en is later hospital toe geneem.

Related Articles

Back to top button