
Die polisie in Fochville sê ‘n man is Maandag omstreeks 19:00 naby die afdraai na Wedela en Kusasalethu goudmyn gekaap.
Die kapers het ‘n blou lig op hul voertuig gehad en aangedui dat die bestuurder moet stop.
Hulle het die bestuurder oorrompel en in sy enkelkajuit Isuzu-bakkie weggejaag.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



