Local newsNews

KYK: Sneeu verander Suikerbosrand Natuurreservaat in winter-wonderland

Ligte sneeu het Maandag (10 Julie 2023) die Suikerbosrand Natuurreservaat tussen Meyerton en Heidelberg in ’n winter wonderland omskep.

Dit gebeur baie selde dat dit in Gauteng sneeu, maar vandeesweek het ‘n koue front sneeu na groot gedeeltes van die land, insluitend dié provinsie gebring.

Innes Erasmus, ‘n leser van die Herald se susterkoerant Vaalweekblad, het die koue trotseer en na die Suikerbosrand Natuurreservaat suid van Johannesburg gegaan om hierdie rare gebeurtenis op foto’s vang.

Geboue by die Suikerbosrand Natuurreservaat met sneeu bedek. Foto: Innes Erasmus
Die Suikerbosrand Natuurreservaat onder ‘n laag sneeu. Foto: Innes Erasmus
Sneeumanne word by die Suikerbosrand Natuurreservaat gebou. Foto: Innes Erasmus

KYK: Sneeu verander Suikerbosrand Natuurreservaat in winter-wonderland

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button