Die president van Suid-Afrika, Cyril Ramaphosa, sal Maandagaand (30 Oktober 2023) die nasie toespreek.
Dit volg nadat die Springbokke Saterdagaand (28 Oktober 2023) die Rugby Wêreldbeker in Frankryk gewen het deur Nieu-Seeland 12-11 te klop.
Volgens Vincent Magwenya, ‘n woordvoerder in die presidensie, sal Ramaphosa omstreeks 20:00 die nasie toespreek.
Dit sal uitgesaai word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



