Local newsNews
Verdagte vinnig vas
Die polisie in Carletonville het vanoggend die verdagte gearresteer waarna hulle gister op soek was.
Speurders het die publiek se hulp gevra om die man, wat ‘n misdaad by ‘n inkopiesentrum op die dorp gepleeg het, vas te trek.
Danksy hulp van die publiek is hy vroeg vanoggend in Oberholzer gearresteer.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



