Local newsNews

Amira bekoor Carletonville se inwoners

Twee van Carletonville se gemeentes het die vertoning saam gereël.

Die bekende sopraan Amira Willighagen het Carletonville die afgelope naweek vir ‘n spesiale vertoning besoek.

Amira het Saterdagaand ‘n optrede gehou wat deur die NG Kerk Oberholzer-Wes saam met die Hervormde Kerk Wonderfontein gereël is.

Die optrede is in die Oberholzer-Wes gemeente in Douglasstraat gehou.

Gaste kon na afloop van haar vertoning ‘n heerlike kaas-en-wyn onthaal geniet.

Die NG Kerk Oberholzer-Wes was volgepak vir die vertoning.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button