Local newsNews

Callies-spelers na Italië

Hulle het ‘n blink toekoms in die sport.

Drie rugbyspelers van Hoërskool Carletonville gaan binnekort in Italië deelneem.

Volgens die skool se woordvoerder, Sandra Venter, is Tiago Caldeirs Aguiar, Ryan Rademeyer en Ethan Jacobs vir die Blikkies Groenewald o19 span gekies.

Hulle gaan as deel van die span tydens die komende vakansie in Italië toer. Die skool is baie trots op dié drie sterre.

Ryan Rademeyer gaan ook na Italië toer.
Ethan Jacobs is ook vir die span gekies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button