Local newsNews

Gee ‘n troeteldier ‘n tuiste!

Gee 'n nuwe huis aan 'n liewe dier.

Die Carletonville DBV het pragtige honde en katte, insluitend kleintjies en babadiertjies, wat op soek is na liefdevolle huise. Kom ontmoet jou nuwe beste vriend!

πŸ“ Waar? DBV-kantore en hokke – Beersterstraat, Oberholzer (naby die koΓΆperasie)
πŸ•˜ Oop tye:
β€’ Weeksdae: 09:00 – 16:00
β€’ Saterdae: 08:00 – 11:00

πŸ“ž Kontak:
β€’ Kantoor: 018 788 6262
β€’ Noodnommer: 064 752 6035

🐢🐱 Indien jou troeteldier verlore raak, kontak asseblief die DBV – baie verlore diere word daarheen gebring.

Kom maak ‘n verskil – aanneem, moenie koop nie! πŸ’›

Hierdie pragtige Duitse Herdershond moet ook aangeneem word.
Hierdie lieflike en baie vriendelike spierwit kat is ook op soek na ‘n nuwe huis.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button