Motoriste moet vanaand nog hul voertuie volmaak indien hulle meer vir hul tenk vol brandstof wil betaal nie.
Die prys van petrol, beide 93 en 95 oktaan, gaan met 17 sent ‘n liter op terwyl die dieselprys ook met 54.88 sent per liter vir diesel met ‘n 0.05% loodinhoud en met 55.88 sent per liter vir diesel met ‘n loodinhoud van 0.005% sal styg.
Paraffien word 48.88 sent ‘n liter duurder terwyl die prys van gas ook met R1.72 per kilogram sal styg.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.