Hierdie groep trotse leerders is as Laerskool Dagbreek se nuwe leerlingraad aangewys.
Kaylan Paich en Bismark Breytenbach is Laerskool Dagbreek se nuwe hoofleiers.Mikayla Rademeyer en Fanie Barnard is as Laerskool Dagbreek se nuwe onderhoofleiers aangewys.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.