Local newsNews

Wys jou droomrok en word ons Bruid van die Jaar 2025!

Inskrywings is nou oop!

Het jy onlangs in jou droomrok die ja-woord gesê? Dan is hierdie jou kans om te spog met jou pragtige troufoto in die Carletonville en Fochville Herald se gewilde Bruid van die Jaar-kompetisie!

Ons nooi alle plaaslike bruide wat tussen Januarie en Desember 2025 getroud is om in te skryf. Of jy op ’n plaas, in die stad of by ’n strandseremonie getrou het — ons wil jou storie sien én deel.

Hoe om in te skryf:
Stuur jou mooiste troufoto, saam met die volgende inligting:

  • Julle volle name en vanne

  • Die dorp of stad waar julle woon

  • Die datum van julle huwelik

Stuur dit na:
📱 WhatsApp: 061 529 0836
📧 E-pos: [email protected]

Alle inskrywings sal deurlopend op ons webtuiste verskyn. Kom kyk gerus na die ander inskrywings hier:
👉 https://www.citizen.co.za/carletonville-herald/bruid-van-die-jaar-2025/

Moenie hierdie spesiale geleentheid misloop om jou sprokiesdag met die wêreld te deel nie — jy kan dalk ons volgende Bruid van die Jaar wees!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button