Local newsNews

Is jy ’n pragtige bruid van 2025?

Stuur jou troufoto en staan ’n kans om gekroon te word!

Die Carletonville en Fochville Herald nooi alle bruidspaartjies wat reeds in 2025 getroud is, of later dié jaar gaan trou, om in te skryf vir ons geliefde Bruid van die Jaar-kompetisie.

Het jy reeds vanjaar getrou? Dan is jy ook welkom om jou inskrywing nou al te stuur!

Wie mag inskryf?
Alle bruide wat tussen 1 Januarie en 31 Desember 2025 getroud is of gaan trou.

Hoe om in te skryf:
Stuur jou beste troufoto met die volgende inligting:

  • Julle volle name en vanne

  • Die dorp of area waar julle woon

  • Jul huweliksdatum

Stuur dit aan:

Alle inskrywings sal op ons webblad gepubliseer word:
https://www.citizen.co.za/carletonville-herald/bruid-van-die-jaar-2025/Moenie skaam wees nie – deel jou spesiale oomblik met ons lesers en staan ’n kans om gekroon te word as Bruid van die Jaar 2025!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button