Local newsNews

Carletonville vegters triomfeer by Battle of the East kompetisie

Die jong vegters het uitstekend presteer.

’n Groep vegters van Carletonville het die afgelope naweek uitstaande prestasies gelewer tydens ’n groot kompetisie.

Die lede van die Fight St Skopboksklub het op Saterdag 25 Oktober deelgeneem aan die Battle of the East in Brakpan.

Ten spyte van sterk mededinging van vegters regoor Gauteng, het die plaaslike sterre met trots verskeie medaljes huis toe gebring, wat hul vaardigheid en toewyding aan die sport beklemtoon.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button