Local newsNews

Neem deel aan Carletonville se Bruid van die Jaar 2025 kompetisie

Stuur jou mooiste troufoto saam met jou name, dorp en troudatum na 061 529 0836 of [email protected] .

Ons nooi plaaslike bruide wat reeds vanjaar die knoop deurgehak het, om aan ons Bruid van die Jaar-kompetisie deel te neem.

As jy dus reeds hierdie jaar getroud is, wil ons graag jou inskrywing ontvang.

Stuur jou mooiste troufoto met die nodige inligting (jul name en van, van watter dorp julle is en wanneer julle getroud is) na 061 529 0836 of na [email protected].

Al die inskrywings gaan deurlopend op ons webtuiste verskyn.

Gaan kyk gerus by https://www.citizen.co.za/carletonville-herald/bruid-van-die-jaar-2025/om dit te sien.

Bruide wat tussen Januarie tot Desember 2025 getroud is, kan vir die kompetisie inskryf.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button