Pen Buddy: Skryfbehoeftes vir behoeftiges tot in die nuwe jaar ingesamel
Die projek gaan tot die begin van 2025 aanhou om soveel moontlik kinders te kan help.
Meeste ouers koop aan die begin van elke skooljaar vir hul kinders nuwe skryfbehoeftes en word ou skryfbehoeftes weggegooi of in ‘n kas gedruk.
Daar is egter baie ouers wat nie skryfbehoeftes vir hul kinders kan bekostig nie.
Help ons om diegene in nood te help om gerieflik hulle skoolwerk te kan doen.
Ou of gebruikte skryfbehoeftes en nuwe skryfbehoeftes kan in die Pen Buddy-bokse by Elohim Skryfbehoeftes en Brand Corp SA in Fochville afgegee word.
Die projek sal aanhou tot net voor die skole in die nuwe jaar open.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.