Die foto “Bone Hard” wat deur Jacholeen Kruger geneem is, was een van die maandwenners tydens die Bosveld-fotografieklub se April-byeenkoms. Die foto is ook met ’n meriete-sertifikaat beloon. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)
Jacholeen Kruger, met haar foto “Going Slowly” was ’n kategoriewenner tydens die Bosveld-fotografieklub se Mei-byeen-koms. Sy het ook ’n merietesertifikaat ontvang. Die klub kom een keer per maand bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.comWillem Pietersen se foto “Into the light” het ’n merietetoekenning in die tweesterafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Junie-byeenkoms ontvang. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.Alma Hoon se foto “Wie’s daar in die water?” het ’n merietetoekenning in die driesterafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Junie-byeenkoms ontvang. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.