Community galleriesGalleries

Geite en giere…

Wat gebeur in en om die Waterberg?

Renette Esterhuizen van Bela-Bela se babseun, Luandré, is op Dinsdag 2 Julie in die Warmbad-hospitaal gebore. Luandré het 2,7 kg geweeg. Renette se oudste seun, Dandré (4) is vroeër vanjaar ernstig beseer tydens ’n motorongeluk waarin hy saam met vriende van sy ma was. Dandré het intussen ten volle herstel. Hy is ’n leerder aan die Nuwe Lewe Kinderland Kleuterskool in die dorp. Die polisieondersoek na die ongeluk duur steeds voort.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button