GalleriesSchools galleries

Promosie – Hansieland bied net die beste

Hoërskool Hans Strijdom bied aan leerders uitstekende balans tussen akademie, sport en kultuur.

Leerders het ’n keuse uit ’n wye verskeidenheid akademiese én tegniese studierigtings.

Tegniese vakke wat onder meer beskikbaar is sluit in IGO, elektries, meganies en siviel en gr. 12-tegniese leerders kan met ’n N3-sertifikaat slaag.

Voornemende leerders wat graag deel van die Hansie-familie wil raak, kan dié skool se opedag bywoon op Vrydag 16 Augustus.

Vir meer inligting en druk op die volgende skakel: https://www.facebook.com/hansieland/ of kontak Rudolf de Vos by 083 453 9593

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button