Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Willem Pietersen se foto “Spilpunt” het ’n merietetoekenning in die driesterafdeling gewen tydens die Warmbad-fotografieklub se Julie-vergadering. Belangstellendes kan elke eerste Dinsdag van die maand om 18:00 by die AP Kerk op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela by die klub aansluit.

 

Lizelle Koch se foto “Painted Lady” is as die wenfoto in die kategorie vir makro- en nabyfoto’s gekies tydens die Bosveld-fotografieklub se Julie-byeenkoms. Die klub vergader maandeliks in Modimolle. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan [email protected] (.)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button