Kersvader het op Vrydag 22 November besoek afgelê by die Japsnoetjies Kleuterskool van die Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool in Mookgophong. Die kleuters het die dag saam met hulle oupas en oumas deurgebring en elkeen ’n geskenk van Kersvader ontvang.
Waterberg Academy recently announced their new head boy and girl for 2020. Mirriam Mpete and Joshua Hein will take the lead in the coming year. On the photo are San-marie Stegmann, this year’s head girl, Mpete, Boitumelo Mataboge, this year’s head boy and Hein.
Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool in Mookgophong het hul nuwe snoepieleiers vir 2020 aangewys. Op die foto is Lian Pretorius, Stephan van der Merwe, Ruleen Rautenbach en Tiago Rentroia.
Hierdie leerders van die Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool in Mookgophong is as nuwe leiers vir 2020 verkies. Voor is Kaylin Odendaal. In die middel is AJ Loots, Anél Pretorius (skoolhoof) en Gerhardus Brits. Agter staan Wynand Schalekamp (hoofseun), Lani Briel, Wynand Geyser, Minette Tolmay en Ané Pretorius (hoofmeisie).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.