Home/Galleries/Community galleries/FOTOGRAFIE: In fokus Community galleriesGalleries FOTOGRAFIE: In fokus Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens. January 16, 2020 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Mich Veldman se foto “Konfrontasie Op pad” het tydens die Bosveld-fotografieklub se November-byeenkoms ’n meriete sertifikaat ontvang in die kategorie vir wildlewe (slegs voëls). Die maand se beoordeelaars was Riek Venter en Anton la Grange van die George-kameraklub. Die klub kom een keer per maand in Modimolle bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.) Alma Hoon se foto “Van bo af” was die gelukkige wenner van die Warmbad-fotografieklub se merietetoekenning vir November. Mense wat in fotografie belangstel kan Gerda de Bruto van die klub bel by tel. 082 563 4725. Drina van der Merwe se foto “Lees Bybel” was die wenner van ’n goue toekenning tydens die Warmbad-fotografieklub se Novemberbyeenkoms. Vir navrae oor die klub kan mense vir Gerda de Bruto bel by tel. 082 563 4725. Die oulike foto van Wilna Venter “Minnie” het die goue toekenning van die Warmbad-fotografieklub vir November gewen. Om by die klub betrokke te raak kan mense vir Gerda de Bruto bel by tel. 082 563 4725. At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading! Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here. January 16, 2020 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print