AdvertorialSponsored
Supa Quick-wenner ry weg met stel splinternuwe wiele
Tiny Fourie van Supa Quick Modimolle oorhandig die stel sierwiele (mags) aan Hoffie Hoffman van Modimolle.

Hierdie vreugdevolle oomblik is vasgevang tydens ’n promosie wat in November verlede jaar aangebied is.
Hoffman kon sy oë nie glo om as wenner aangewys te word, nadat hy ‘n sekere bedrag by Supa Quick gespandeer het, wat hom in aanmerking gebring het vir die gelukkige prystrekking.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.