Shamoné en Chélani Oosthuizen is vanjaar die enigste tweeling in Laerskool Nylstroom se gr. 1-groep. Hulle was baie opgewonde om hul juffrou, Sonét Rietchard, te ontmoet.
Yolandi Mokonyane is a new Grd 1 learner at Eenheid Primary School in Modimolle. She was accompanied by her mother Cyliah on her first day. She soon joined the other 87 learners who are starting their school career at Eenheid Primary School.
Laerskool Warmbad het op Maandag 15 Februarie ongeveer 110 nuwe gr.1-leerders by die skool verwelkom. Die jong gesiggies — al het hulle gesigmaskers op gehad — was ’n toonbeeld van opgewondenheid. Al het die senuwees geknaag, was hulle slaggereed vir die nuwe avontuur. Op die foto is die nuwe gr. 1 S-leerders wat wys hulle is reg vir dié jaar.
Laerskool Warmbad het vanjaar vier gr. 1-klasse. Die leerders sal in Afrikaans en Engels onderrig word. Die skool se tema vir 2021 is A rainbow of possibilities wat ’n kleurvolle jaar vol opwinding vir die nuwelinge inhou. Op die foto sit die groepe by hul onderskeie klasse voor hul eerste skooldag amptelik begin.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.