Home/News/Schools/Klein Nylies wys slimkoppe aan Schools Klein Nylies wys slimkoppe aan Laerskool Nylstroom spog met hul akademiese staatmakers. April 21, 2024 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Hierdie slimkoppe is die toptien akademiese leerders in gr. 4 by Laerskool Nylstroom. In die eerste plek is Emma Boonzaaier, tweede is Tanja Veldsman en ge- samentlik in die derde plek is Nina Turvey en Stefanus Vivier. Die ander topleer- ders is Emily Snyman (5de), Lané Steenkamp (ook 5de), Lianke Grové (7de), Lané Barkhuizen (8ste) en Chelsea Marie en Cooper Matthysen (beide 9de). Die top akademiese presteerders in gr. 5 is Arné Oosthuizen (eerste), Isabella Swart (tweede) en Jordan Georgiades (derde). Hulle word gevolg deur Lumé van Staden (4de), Rohané Frick (5de), Ludré Viljoen (ook 5 de), Lizné Maré (7de), Sioné Lourens (8ste), Eben Roets (ook 8ste) en Rouselle van Dyk (10de). Die uitblinkers in gr. 6 is Tiané Strydom (eerste plek), Nicola Van Zyl (tweede) en Carla Erasmus (derde). Die ander leerders op die toptien is Lize van der Walt (4de), Deniel Bloem (5de), Michal Groothof (6de), Anesia Jordaan (ook 6de), Awie de Jager (8ste), Jessica Smith (9de) en Abigail du Preez en Gerard Roodt (gesamentlik 10de). Ná baie tyd voor haar boeke, is La-Nika Viljoen akademies eerste in gr. 7. Sy word gevolg deur Jacomien de Jager (tweede) en Spencer Matthysen (derde). Die ander toppresteerders is Charné van der Colff (4de), Danielle Honeycomb (5de), Ebert van der Merwe (6de), Arnu Grové (7de), Mia Ferreira (8ste), Schalk du Plessis (9de) en Wihan van Niekerk (10de). At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading! Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here. April 21, 2024 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print