Schools
Hansie-leerder sing soos ’n nagtegaal
Lavo-nè Jansen van Rensburg, ’n gr. 10-leerder aan Hoërskool Hans Strijdom, het op Vrydag 11 Mei deelgeneem aan die finale ronde van die Limpopo Talent Search wat deur die Waterberg Academy in Vaalwater aangebied is.

Sy was onder die topdrie in die kategorie vir 15 tot 18-jariges. Lavo-nè het gesê dat dit ’n groot voorreg was om voor die sangeres Corlea Botha te kon optree.
Sy het die liedjie “Never Enough” uit die fliek The Greatest Showman gesing.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.