Schools
Klok lui vir Warries
Laerskool Warmbad het op Woensdag, 27 November op luisterryke wyse van die gr. 7-groep van 2024 afskeid geneem.
Skoolhoof Theron Brand het elke leerder gegroet voordat hulle die klok gelui het om die laaste laerskooldag aan te kondig.
Hy het die leuse op die klokpodium aan hulle voorgehou: “Elke voetspoor wat jy los, is ’n storie wat tyd sal onthou.”
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.