Local sportSport

Drafskoene aan vir 2020

In­wo­ners het gre­tig aangetree vir die eers­te park­run van die nu­we jaar in Modimolle.

Die park­run is ’n gra­tis by­een­koms el­ke Sa­ter­dag­og­gend om 07:00 en deel­ne­mers kan die af­stand draf of stap.

Op die foto regs is die drie jonge­linge, Gabby Greeff, Kay­la van der Mer­we en Ané Jacobs, wat gou die 5 km op die Ko­ro Creek-gholf­baan in Mo­di­mol­le kaf­ge­draf het. Hul­le is reeds fiks vir die at­le­tiek­sei­soen wat voor­lê.

Oud en jonk neem deel. Re­gi­streer by www.parkrun.co.za(.)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button