Home/Sport/Local sport/Oor die wenstreep… Local sport Oor die wenstreep… Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg. July 16, 2023 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Dylan van Rooyen (links) en Hanno Nel (middel), twee kranige rugbyspelers van Bela-Bela, is op kort kennisgewing genooi om by die Gazelle-rugbyspan aan te sluit wat in die Suid-Afrikaanse Bokkie-toernooi in Kroonstad deelneem. Hulle is staatma- kerspelers van die Kwagga-rugbyklub. Dylan en Hanno het aan die Verre-Noord-toernooi in Orania deelgeneem. Tydens die byeenkoms is hul spanmaat, Anrico van der Schyff (heel regs), vir die Gazelle-span gekies. Die spelers neem op Saterdag 15 Julie in die 7’s rugby-afdeling deel. Hulle sal uitdraf teen spanne van die Internasionale Rugby Instituut (IRI), asook die nasionale Bokkiespan. July 16, 2023 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print