Local sport
HPP-jukskeispelers laat skeie spat
Vier jukskeispelers van Hoërskool Piet Potgieter in Mokopane het aan die Suid-Afrikaanse juniorkampioenskap in Kroonstad deelgeneem.
Hulle het skeie gegooi vir Limpopo se seuns o.19-span.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.