Local sport
Kwaggas oefen dat dit bars
Die Kwagga-rugbyklub van Bela-Bela het hul eerste suksesvolle rugbyoefening agter die blad.

Die span oefen elke Maandag en Woensdag om 18:00 op die A-veld van Hoërskool Warmbad.
Vir navrae skakel Chris Goosen (afrigter) by tel. 083 236 4338.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.