Local sport

Interhuis pret!

Op Vrydag, 26 Januarie, het Laerskool Warmbad hul jaarlikse interhuis-atletiekbyeenkoms gehou.

Die dag was gevul met baan- en velditems waar die atlete uitgelate hulle beste kon gee. Reeds vroegoggend het leerders by die hekke van die sportgronde ingestroom en was die geesdrif waarmee die dag aangepak is tasbaar.

Ruan Nel, Neo Baloyi, en Philip Syman sê mekaar die stryd aan.
Hoewel Onalenna Matlala ’n naelloper is, durf sy hier die hekkies aan.
Hanzel van der Westhuizen seil oor die hekkies.
Monè Scholtz wys haar vernuf in verspring.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button