Local sport
Evan dra die groen en goud
Evan Pretorius van Hoërskool Piet Potgieter in Mokopane is gekies vir die Suid Afrikaanse toerspan wat vanaf 1 tot 5 Julie Namibië toe gaan toer.
Die span gaan aan die Namibiese Ope Kampioenskappe in Stampriet deelneem. Evan het ook sy Suid-Afrikaanse jukskeikleure ontvang.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.