EntertainmentLifestyle
Advertensie: Prestige Game and Hunt-veiling
Die gewilde Castle De Wildt buite Modimolle bied hul 6de Prestige Game & Hunt-veiling aan.

’n Miernes van bedrywighede vind op Vrydag en Saterdag 13 en 14 Julie by Castle de Wildt buite Modimolle plaas.
Buiten die 6th Prestige Game & Hunt-veiling wat op Saterdag plaasvind, is daar ook op albei dae ’n kunsmark met kosstalletjies.
Besoek Castle De Wildt se webtuiste vir meer inligting: www.castledewildt.co.za
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.