‘Rivier’ van bloed steeds ’n grillerige gemors
Inwoners op Modimolle is keelvol vir die bloederige gemors wat herhaaldelik vanaf die Nywerheidsgebied spoel.

Daar blyk geen einde te wees aan die probleem van bloederige water wat gereeld in die nywerheidsgebied van Modimolle pad-af spoel nie.
Die Pos het al herhaaldelik oor die probleem berig. ‘n Inwoner het dié grillerige video vanoggend net na 10.00 geneem.