News

Netbalkliniek verander Hoërskool John Vorster skoolterrein in kampterrein

Al Hoërskool John Vorster se netbalspanne het onlangs 'n netbalkliniek bygewoon by die skool.

Hoërskool John Vorster het die naweek van 20 tot 22 Maart ‘n netbalkliniek aangebied vir al die skool se spanne, van o14 tot o19, op die skoolterrein.

Om die meeste uit die kliniek te kry het die spelers die rit skool toe en terug uitgesny, deur op die skoolterrein te kamp.

Tente en karavane is opgeslaan en klaskamers is omskep in slaapkamers.

Die kliniek is aangebied deur Arina Viljoen van Aplus Netball Academy and Clinics.

Hoërskool John Vorster het ‘n suksesvolle netbalkliniek gehad. FOTO: Verskaf deur Klarinda Stander.
Van die klaskamers is omskep in slaapkamers vir die naweek. FOTO: Verskaf deur Klarinda Stander.
Netbalspelers het goeie ondervinding opgedoen en nuwe vaardighede aangeleer. FOTO: Verskaf deur Klarinda Stander.
 Een van die netbalspanne in hul helder pienk oefendrag. FOTO: Verskaf deur Klarinda Stander.
Tente is ook opgeslaan vir die naweek, wat ‘n groot sukses was. FOTO: Verskaf deur Klarinda Stander.
Netbalspelers oornag op John Vorster se perseel. FOTO: Verskaf deur Klarinda Stander.
Netbalspelers pak ‘n behendigheidsaktiwiteit aan. FOTO: Verskaf deur Klarinda Stander.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button