South African Championships of Perfomring Arts
-
Ermelo-dansers van die Adèle Grey Dansskool wen medaljes tydens kampioenskap
Dit is die enigste amptelike nasionale kompetisie vir uitvoerende kunste en sluit drama, dans, sang, instrumentaal en modelwerk in.
-
Dansers van Adèle Grey Dansskool in Ermelo blink uit by nasionale kompetisie
Dansers van Adèle Grey Dansskool het onlangs aan die “South African Championships for Performing Arts” deelgeneem.

