Laerskool Witrivier se slimkoppe raap trofeë op
Whities het verlede week hulle topleerders vir 2017 gekroon.
WITRIVIER – Laerskool Witrivier se Eleoné de Lange (13) is as die dux-leerder van die jaar aangewys.
Sy het die hoogste gemiddeld vir Afrikaans-huistaal, sosiale westenskap, ekonomiese bestuurwetenskap asook vir natuurwetenskap.
Berno Venter (gr. 6) het die trofee vir die mees belowende landloopatleet ontvang, maar daar is ook melding van hom gemaak vir die hoogste gemiddeld vir Engelse eerste addisionele taal asook vir wiskunde. Die trofeë vir die hoogste gemiddeld vir tegnologie en kuns en kultuur is deur Dina Grimbeek (gr. 7) opgeraap. Kaila van der Heever is as die slimkoppie vir Afrikaans- en Engels- huistaal aangewys.
Jenita Jimmy het een van die mees gesogte trofeë van die jaar, die hoof se toekenning, ontvang.
Eleonè de Lange
1. Akademie: Peet Ferreira Trofeë
Die hoogste gemiddeld vir Afrikaans Huistaal Gr.7
2. Akademie: Lünenburg Trofeë
Die hoogste gemiddeld vir Sosiale Wetenskap Gr.7
3. Akademie: Hi Tech Trofeë
Die hoogste gemiddeld vir Ekonomiese Bestuur Wetenskap Gr.7
4. Akademie: L.K.Trofeë
Die hoogste gemiddeld vir Natuur Wetenskap Gr.7
5. DUX LEERDER
Berno Venter
1. Sport: Landloop
Belowendste atleet
2. Akademie: Koos Grove Trofeë
Die hoogste gemiddeld vir
Engels Eerste Addisionele Taal Gr.6
3. Akademie: Woema Promosies Trofeë
Die hoogste gemiddeld vir Wiskunde Gr.6
Dina Grimbeek
1. Akademie: Phillip Meyer Trofeë
Die hoogste gemiddeld vir Tegnologie Gr.7
2. Akademie: Hannes Greyling Trofeë
Die hoogste gemiddeld vir Kuns en Kultuur Gr.7
Kaila vd Heever
1. Akademie: Witrivier Afrikanerkring
Hoogste gemiddeld vir Afrikaans Huistaal Gr.6
2. Akademie: Katherine van Zyl Trofeë
Die hoogste gemiddeld vir Engels Huistaal Gr.6
Rosemarie Oberholzer Kultuur
Magdaleen Terblanche
Sport: Leerling met deursettingsvermoë op sportgebied
Victoria Sibambo
Akademie: Erna Blum Trofeë: Die hoogste gemiddeld vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal Gr.6
Judi Shewan
Akademie: Kraaines Trofeë
Die hoogste gemiddeld vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal Gr.7
Chantelle Dhlamini
Akademie: White River Ladies Tablers Trofeë
Die hoogste gemiddeld vir Engels Huistaal Gr.7
Annuscha Pienaar
Akademie: Bertus Slabbert Trofeë
Die hoogste gemiddeld vir Engels Eerste Addisionele Taal Gr.7
Danè Burger
Akademie: Hein van Wyk Trofeë
Die hoogste gemiddeld vir Kuns en Kultuur Gr.7
Christian Van der Walt
Aktiewe betrokkenheid: Alf Pelser Trofeë
Aan die leerder wat deurgaans sy bes prober het, deur aktief betrokke te wees by die skool se aktiwiteite.
Jannika Verster Akademie: Hein Jacobs Trofeë
Aan die leerder met die hoogste gemiddeld in die algemeen. Die leerder handhaaf ‘n gesonde balans tussen aktiwiteite in die klaskamer en op sportgebied. Kultuuraktiwiteite word ook in aanmerking.